Bepalings en Voorwaardes

Laas opgedateer: 1 April 2026

Welkom by SmulToep. Deur gebruik te maak van ons webwerf of mobiele toepassing, stem u in tot die volgende bepalings en voorwaardes. Indien u nie met hierdie bepalings saamstem nie, moet u asseblief nie die platform gebruik nie.

1. Gebruikersvereistes

2. Bestellings en Produkte

3. Intekeninge (Subscriptions)

SmulToep bied drie maandelikse intekenplanne aan met die volgende voordele per faktuurperiode:

Plan Prys / maand Gratis aflewer Smul Krediet
SmulMeer R99 10 gratis aflewer —
SmulBaie R199 15 gratis aflewer R50 Smul Krediet
SmulMeeste R299 20 gratis aflewer R100 Smul Krediet

Gratis aflewer-voordeel en Smul Krediet word maandeliks toegeken by hernuwing. Smul Krediet kan gebruik word vir bestellings op die SmulToep-platform en verval nie. Afleweringsvoordele word nie oorgedra na die volgende maand nie.

Vir intekeninge wat via die Apple App Store uitgeneem word, geld die volgende:

4. Betaling en Fooie

Die totale prys sluit die prys van goedere, belasting en afleweringsfooie in. Betalings word veilig verwerk via vennote soos Apple, Yoco of PayFast.

5. Aflewering

SmulToep is nie aanspreeklik vir vertragings buite ons beheer nie (soos uiterste weer of verkeer).

6. Kansellasies en Terugbetalings

Sodra voorbereiding begin het, kan bestellings nie gekanselleer word nie. Terugbetalings word op 'n geval-tot-geval basis hanteer. In die geval van 'n suksesvolle kansellasie, sal die gebruiker terugbetaal of gekrediteur word in Smul Krediet. Smul Krediet kan gebruik word as betaling by enige verskaffer. Kies die Smul Krediet opsie wanneer die bestelling betaal word.

7. Beperking van Aanspreeklikheid

SmulToep is 'n tegnologieplatform en aanvaar geen aanspreeklikheid vir die kwaliteit van produkte wat deur derde partye verskaf word nie.

8. Skrap van Rekening en Data

9. Kontakbesonderhede

E-pos: info@smultoep.co.za